Hierdie week luister Wiele2Wiele na ‘n simfonie van sportmotorklanke by die Kyalami 9-uur-uithouren en ry met nog ‘n Hyundai Staria-model. Hulle gesels oor katalisators en oor ‘n Ducati 966-droommotorfiets. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media