Hierdie week vir Wiele2Wiele word daar teruggegaan in tyd en nostalgies geraak oor Toyota se ikoniese 2000GT en ’n 007-ster. Hulle gee vir jou ’n voorsmakie van Baic se Beijing X55, praat met ’n dinamiese vrou by getWorth en kry hoendervel as hulle sien wat nou in hierdié motorhuis staan. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media