Wiele2Wiele

Wiele2Wiele ry Audi se A3-sedan


Listen Later

Hierdie week vir Wiele2Wiele vier Toyota sy Hilux se ryke geskiedenis in Suid-Afrika met die bekendstelling van die Hilux Legend 55. Vir die padtoets van die week klim die span agter die stuur van die Audi A3 sedan in.

Daarna kyk hulle terug na die naweek se motorsport-aksie met die Extreme Festival se GR Cup en vertel jou meer van die ’Killarney Time Attack Powered by MasterDrive’ wat hierdie komende naweek plaasvind. Hulle gesels ook met Clinton oor sy Moto Bike Shed-storie en wat hulle alles vir jou kan bied. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wiele2WieleBy Maroela Media


More shows like Wiele2Wiele

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,878 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

36 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

17 Listeners