Wiele2Wiele

Wiele2Wiele ry met Audi RS Q8


Listen Later

Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met die Audi RS Q8 - is dit ’n sportmotor of ’n familiemotor? Hulle spandeer ook tyd met die handratmodel van Volkswagen se T-Cross en is aangeneem verras.

Volkswagen het ook sy splinternuwe Tayron bekendgestel. Hy is as ’n sewesitplek beskikbaar teen ’n bekostigbare prys, met tipiese VW-kwaliteit wat jou sal laat glimlag. Hulle raak dan nostalgies met ’n besonderde motorsport-koffietafelboek, ’South African Champion’ en gee vir jou terugvoer oor die avontuurmotorfiets-toer na die Makgadikgadi-panne. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wiele2WieleBy Maroela Media


More shows like Wiele2Wiele

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,878 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

36 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

17 Listeners