Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe BMW 4-reeks Gran Coupé, rits rond met die Nissan Navara PRO-4X en vat die pad met Toyota se Land Cruiser Prado. Hulle gesels met Darryn Binder wat ook nou volgende die Suid-Afrikaanse vlag in die MotoGP-renne omhoog gaan hou. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media