Hierdie week is dit weer motorsport-aksie tydens Wiele2Wiele vir die derde rondte vir die GR Cup by die Aldo Scribante renbaan, hulle gaan ry ook met die Opel Mokka en gesels oor Avontuur Afrika se oorkruis SNV (sportnutsvoertuie) avontuur. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media