In die week se episode lag die Wiele2Wiele-span vir die brandstofprys wanneer hulle die langpad met Renault se Duster 1.5 dCI EDC aandurf. Die plaaslike identiese tweeling – die Suzuki Baleno en die Toyota Starlet – word met mekaar vergelyk. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media