Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Woord van God, Woord van die lewe.:How many episodes does Woord van God, Woord van die lewe. have?The podcast currently has 8 episodes available.
August 21, 202120210808 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld (b).Hierdie boodskap gaan oor die laaste paar dinge wat Jesus genoem het onder die begin van die smarte in Mat. 24, nl. hongersnode, pessiektes en aardbewings.Dit behandle onlangse statistieke, kyk kortliks na 'n oorsig van hierdie gebeure oor tyd, en pas dit omstandighede toe op ons as kinders van die HERE en in sommige gevalle op ongelowiges.Mag hierdie boodskap vir u geseënd wees in Jesus Christus onse Here....more38minPlay
July 24, 202120210718 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.2) Die teken van 'n onstuimige en onstabiele wêreld..'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus.Hierdie is boodskap twee onder die subreeks: Die teken van die begin van die smarte. Dit handel oor oorloë en wat Jesus daaroor gesê het wat as teken gaan dien dat die einde van alles naby is, nog nie die einde nie, maar wel naby.Mag u dit in Christus Jesus geseënd vind....more35minPlay
July 12, 202120210711 - (1) Einde van alles en koms van Jesus > (1.1) Tekens van die begin van die smarte > (1.1.1) Die teken van valse christusse.'n Reeks boodskappe oor die eindtye.Waar staan ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus? Dis die vraag in baie mense se harte. Hierdie reeks boodskappe hanteer die vraag vanuit 'n Bybelse Perspektief.Kyk uit vir die volgende boodskappe.Mag dit vir u elkeen geseënd wees wat hierna luister....more49minPlay
March 05, 202120210303(B6) - Gemoedsrus in evangelisasie werk - Mat. 28:18-22Baie keer wil kinders van die Here nie uitgaan om die evangelie te verkondig nie omdat hulle sekere vrese het.Hierdie biduur hanteer twee gedagtes wat kan help om daardie vrese te oorwin.Mag die Here Jesus u seën deur hierdie boodskap....more26minPlay
February 25, 202120210224 (B6) - 'n Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - Hand2v37-47Hierdie is die laaste boodskap onder hierdie tema.Die geestelike inventaris word gebruik om die kind van God se lewe te beproef of daar enige hindernisse is wat hom / haar 'n oneffektiewe getuie van Jesus maak.Sien uit om daaroor te gesles....more42minPlay
February 19, 202120210217(B4) - Geestelike Inventaris van 'n getuie van Jesus - 2Kor12:1-10Hierdie is die 4de biduur wat handel oor die geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus.Hierdie inventaris is 'n lys van vrae wat die kind van die Here, wie veronderstel is om van Jesus te getuig, homself kan vra met die oog op evanglisasie effektiwiteit.Die vrae is ontwerp om selfondersoek te doen saam met die Here en enige hindernisse uit die weg te ruim wat evangelisasie effektiwiteit belemmer.Mag jy seën put uit hierdie interaktiewe biduur....more42minPlay
February 11, 202120210210 (B3) - Geestelike inventaris vir 'n getuie van Jesus - Hand9v20-22Boodskap 3 ter voorbereid vir die EE3 kursus....more1h 2minPlay
February 04, 202120210120(B1) - 'n Geestelike inventaris van 'n getuie van Jesus - Mat. 28:16-20Elke kind van God is veronderstel om van Jesus te getuig, maar nie alle kinders van God getuig nie.'n Geestelike inventaris is 'n lys wat die kind van God kan gebruik om sy lewe aan die Woord te toets of dit nog inlyn is met God se wil of nie, sodat hy/sy 'n effektiewe getuie van Jesus kan wees sodra sake wat afwyk met die Here uitgemaak en deur Hom herstel is.Mag dit so wees ook vir u....more36minPlay
FAQs about Woord van God, Woord van die lewe.:How many episodes does Woord van God, Woord van die lewe. have?The podcast currently has 8 episodes available.