Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
February 06, 2026Ken Treloar ken hommeltuieKen Treloar van Aerobotics se tweede boek. "Drone Data Metrics for Orchard Farming" is onlangs vrygestel. Hy is een van die gassprekers by die AmberMac Makadamia Ekspo....more7minPlay
February 06, 2026Dawie Roodt praat bek-en-klouseerDie ekonoom Dawie Roodt was gister 'n gasspreker by die AmberMac Makadamia Ekspo. Hy is bekend vir sy op die man af sienings....more11minPlay
February 05, 2026Groot skenking vir Ereveldwagters verwelkomDie Graskop Gorge Lift het R100 000 aan die SANParke Ereveldwagters geskenk om hul ondersteuning van die Krugerwildtuin na onlangse verwoestende oorstromings te ondersteun. Ons gesels met John Marsh, die voorsitter van die Laeveld Ereveldwagters....more7minPlay
February 04, 2026Toename in malaria-gevalle in LaeveldMpumalanga se Gesondheidsdepartement berig malariagevalle het toegeneem, met meer as 300 bevestigde gevalle verlede maand vergeleke met slegs 69 in Januarie verlede jaar. Die direkteur vir Oordraagbare Siektes, Mandla Zwane, sê mense moet toetse laat doen indien hulle simptome soos koors, hoofpyn of braking ontwikkel....more10minPlay
February 02, 2026Witrivier waterkrisis: Wat ons weetWitrivier se waterkrisis is terug. Die DA-raadslid, Rowan Torr, skryf dit toe aan 'n mislukking van infrastruktuur. Hy gesels met 100.5FM....more14minPlay
February 02, 2026AmberMacs die week terugDonderdag en Vrydag is dit weer tyd vir die jaarlikse AmberMac-ekspo. Barend Erasmus, die besigheidsbestuurder, gesels met Sonop Ontbyt....more11minPlay
January 30, 2026Ken jy Barrel RacingMeghan Wallace-Nagel is op pad na Suid Dakota in die VSA vir 'n "barrel racing"-kompetisie. Sy gesels met die Middag Game Drive saam met haar "momager" Franci Wallace....more11minPlay
January 28, 2026Ride for Caleb 2026Pediatric Care Africa se Ride for a Child vind vanjaar die sewende keer plaas. Volgens André Hattingh het hulle besluit om vanjaar daarop te fokus om een spesifieke kind te help: Die sewe-maande oue Caleb van Wyk van Nelspruit, wat ‘n baie seldsame breintoestand het en ‘n duur operasie benodig. Hattingh sê hulle het vanjaar ook hul landwye roete ietwat aangepas....more11minPlay
January 27, 2026Nog dele van Krugerwildtuin heropenNa verbeterde weerstoestande in die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend gebiede in die Krugerwildtuin, en voortgesette veiligheidsassesserings, word oornagbesoekers nou toegelaat om die park te besoek deur die Phalaborwa-hek, asook deur die Phabeni-hek vanaf vandag. Bateleur-boskamp heropen môre. Grondpaaie bly gesluit. Ons gesels met Rey Thakhuli oor die herbouplanne....more9minPlay
January 26, 2026Ondersteun jou neurodiverse kind soYolanda Gani, ’n disleksie-spesialis, en ‘n plaaslike ma, Amanda Broodryk, is op ‘n missie op ouers en skole beter toe te rus in die ondersteuning van neurodiverse kinders, spesifiek kinders met ADHD, ADD, disleksie en ander leeruitdagings....more16minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.