Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
January 15, 2026Rooi vlak 10-waarskuwing vir vandag en môreDie weerwaarskuwing vir vandag vandag en môre is opgegradeer na ‘n rooi vlak 10 vir ontwrigtende reën in die Barberton, Mbombela, Nkomazi, Thaba Chweu, Bosbokrand, Letaba, Tzaneen, Phalaborwa en Giyani-areas. Weervoorspeller Abdul Ngcamu....more8minPlay
January 15, 2026Meat World lief radioKeagan Malyon, die bemarkingsbestuurder van Meat World het Sonop Ontbyt se ateljee kom opvrolik....more12minPlay
January 15, 2026NHS matriekuitslae 2025Hoërskool Nelspruit is weer as die topskool in Mpumalanga aangewys na die bekendmaking van die 2025 matriekuitslae. "Ons leer kinders om te droom met hul oë oop," sê Ferdi van Wijk (akademies) en Bertus Steyn (adjunkhoof) aan die Middag Game Drive....more15minPlay
January 14, 2026Passiespele in Maart aangebiedNG Kerke vanaf Witrivier tot Nelspruit snoer hul talente saam om vanjaar in Maart 'n volwaardige Passiesepele aan te bied. Ds. Alisna Slabbert van die NG Kerk Witrivier vertel vir Laeveld Brunch hoe jy betrokke kan raak....more16minPlay
January 14, 2026Barberton matrieks 2025Hoërskool Barberton se toppresterende matrieks vir die Klas van 2025 was Kudakwashe Kadzimu, Mpumelelo Sithole, Mpho Songo en Siphesihle Mona....more11minPlay
January 14, 2026Bergvlam matrieks 2025Bergvlam se toppresteerders in die matriekeksamen van 2025 is Dillyn Baird, Thato Khoza en Takudzwa Chihaba. Hulle kuier saam met skoolhoof Deon Visser in die ateljee....more11minPlay
January 13, 2026Penryn matrieks 2025Penryn's Mieke Reingruber, Reneilwe Mokgotho and Lukhanyo Mlangeni each achieved seven distinctions in the IEB matric exams in 2025. Executive head, Mike Eissen, accompanied them to the studio....more18minPlay
January 13, 2026Uplands matrieks 2025Uplands College se toppresteerders van 2025 het uitstekend gevaar. Nicole Cooper, Erin Durek, Joshua De Beer en S’nenjabulo Hlatshwayo gesels met die Middag Game Drive....more9minPlay
January 13, 2026Run the Block hierdie naweekDamien Kuhn bied Vrydag Run the Block aan. "Ons wil iets ongewoon en pret in Nelspruit doen." sê hy....more12minPlay
January 12, 2026Doen aansoek om amnestie by MbombelaMbombela het 'n skuldverligting-amnestieprogram aangekondig vir huishoudelike kliënte met foutiewe, wanfunksionele, gepeuterde of onwettige water- en elektrisiteitsverbindings. Phumula Mathebula, senior bestuurder van inkomste-invorderings by die munisipaliteit, verduidelik....more21minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.