Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
January 12, 2026Beskerm jou groentetuin te midde van baie reënElzabé de Bruyn het Saterdag gesels oor die baie reën en wat gedoen moet word om te keer dat dit nie chaos in jou groentetuin veroorsaak nie asook wat om nog te plant in die laat somer....more16minPlay
January 09, 2026Groot reën op pad vanaf SaterdagGroot reën is op pad na die Laeveld. Laeveld Brunch gesels met Amukulani Mkhari, 'n weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens....more14minPlay
January 05, 2026Sluit aan by Laeveld VoortrekkersDie Laeveld Kommando van die Voortrekkers hou op 12 Januarie 'n opedag en almal is welkom. Kommando-leier Robert Strydom kuier in die ateljee saam met Michelle de Lange, Liz-Mare Anderson en Justin Homann....more15minPlay
December 29, 2025Mbombela electricity amnestyPhumula Mathebula, senior manager of revenue collections for the City of Mbombela, explains the municpality's amnesty programme....more24minPlay
December 23, 2025Soektog duur voort na vermiste 18-jarige wat snorkel in MosambiekDie soektog na Rikus Kylander, ‘n 18-jarige matrikulant van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, wat Donderdag in Mosambiek vermis geraak het, gaan voort. Dawn Gounden van Renegades Search & Rescue deel die besonderhede....more9minPlay
December 19, 2025Suid-Afrika bied 14 weke van ITF Wêreld Tennistoer-geleenthede in 2026 aanSuid-Afrika sal in 2026 14 weke van die Internasionale Tennisfederasie se Wêreld Tennistoer-toernooie aanbied. Dit bestaan uit sewe vroue- en sewe manstoernooie deur die land. Die eerste Mbombela Ope Wêreldreeks begin in April. TSA sê die uitgebreide kalender bied aan Suid-Afrikaanse spelers die geleentheid om tuis deel te neem, waardevolle punteleer punte te verdien en noodsaaklike internasionale ondervinding op te doen. Sabelo Mathebula is die toernooi direkteur van die Mbombela Ope en Zakhele Nkosi die operasionele bestuurder....more10minPlay
December 18, 2025Dis oukei om nie oukei te wees dié feestydHoe gemaak met depressie en eensaamheid die feestyd? Annriette Slabber van Lifeline Nelspruit het raad. Kontak 082-554-1182 as jy moet....more17minPlay
December 18, 2025'n Spikkel in die lugMartie Naudé se tweede boek, 'n Spikkel in die Lug, is by die drukkers en net betyds vir Kersfees. Sy vertel hoe haar boek gebore is. Kontak haar by 079-775-3294 om bestellings te plaas....more7minPlay
December 18, 2025Grootste Geloftedag in dekades by Monument gevierOp Dinsdag het nagenoeg 40 000 mense Geloftedag by die Voortrekkermonument herdenk. Dit was ongetwyfeld een van die mees betekenisvolle en omvangryke herdenkings in etlike dekades. Dawid Brand, bedryfshoof: media, bemarking en toerisme van die Kultuurtuiste, sê 2025 was ‘n besonderse jaar vir Afrikaners....more9minPlay
December 16, 2025Hou asb. by die padreëls die vakansieWees veilig op die pad hierdie feestyd. Solange Soares van TRACN4 verduidelik aan die Middag Game Drive watter maatreëls TRAC alles in plek het....more12minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.