Die ekonomie minuut

50, 75, of 100 basispunte?


Listen Later

Gister se verbruikersprys inflasiesyfer het ekonome se raaiskote oor vandag se repokoersbesluit heelwat moeiliker gemaak. Teen verwagting in het inflasie in Oktobermaand effens toegeneem van 7,5% na 7,6%. Stygings in die pryse van voedsel en vervoer was steeds die groot drywers van inflasie. Dit is ʼn klein toename, maar dit is ongelukkig ʼn beweging in die verkeerde rigting. Ekonome was dit eens dat die repokoers vandag verhoog gaan word maar hierdie toename in inflasie gaan dalk ʼn groter verhoging veroorsaak as wat die geval sou wees.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners