A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.78 (08.10.25) - (Afr.) - Is jou tradisies belangriker as God?

    En Hy antwoord en sê vir hulle: Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie. En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou. 
    (Mark. 7:6-9 Afrikaans OV)

    5 min
  • Ep.78 (08.10.25) - Are you traditions more important than God?

    He answered and said unto them, Well hath Esaias prophesied of you hypocrites, as it is written, This people honoureth me with their lips, but their heart is far from me. Howbeit in vain do they worship me, teaching for doctrines the commandments of men. For laying aside the commandment of God, ye hold the tradition of men, as the washing of pots and cups: and many other such like things ye do. And he said unto them, Full well ye reject the commandment of God, that ye may keep your own tradition. 
    (Mar 7:6-9 KJV)

    5 min
  • Ep.77 (05.10.25) - (Afr.) - God is by ons

    Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. 
     (Jes. 43:1-2 Afrikaans OV)

    Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. 
     (Gal. 2:20 Afrikaans OV)

    4 min
  • Ep.77 (05.10.25) - God walks with us always

    But now thus saith the LORD that created thee, O Jacob, and he that formed thee, O Israel, Fear not: for I have redeemed thee, I have called thee by thy name; thou art mine. When thou passest through the waters, I will be with thee; and through the rivers, they shall not overflow thee: when thou walkest through the fire, thou shalt not be burned; neither shall the flame kindle upon thee. 
    (Isa 43:1-2 KJV)

    I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave himself for me. 
    (Gal 2:20 KJV)


    3 min
  • Ep.76 (01.10.25) - (Afr.) - Moet asb. nie ophou nie...

    En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. 
    (Gal. 6:9-10 Afrikaans OV)

    So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk. 
    (Jer. 17:5 Afrikaans OV)

    4 min
  • Ep.76 (01.10.25) - Please do not stop...

    And let us not be weary in well doing: for in due season we shall reap, if we faint not. As we have therefore opportunity, let us do good unto all men, especially unto them who are of the household of faith. 
    (Gal 6:9-10 KJV)

    Thus saith the LORD; Cursed be the man that trusteth in man, and maketh flesh his arm, and whose heart departeth from the LORD. 
    (Jer 17:5 KJV)


    4 min
  • Ep.75 (28.09.25) - (Afr.) - Ywer tot die einde toe

    Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe; sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid erfgename van die belofte is. 
    (Heb. 6:11-12 Afrikaans OV)

    4 min
  • Ep.75 (28.09.25) - Diligence to the end

    And we desire that every one of you do shew the same diligence to the full assurance of hope unto the end: That ye be not slothful, but followers of them who through faith and patience inherit the promises. 
    (Heb 6:11-12 KJV)

    4 min
  • Ep.74 (24.09.25) - (Afr.) - Die tweede dag...

    En dit was aand en dit was môre, die tweede dag. 
    (Gen. 1:8 Afrikaans OV)

    ...as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie. 
    (Deut. 18:22 Afrikaans OV)

    4 min
  • Ep.74 (24.09.25) - The second day...

    ...And the evening and the morning were the second day. 
    (Gen 1:8 KJV)

    When a prophet speaketh in the name of the LORD, if the thing follow not, nor come to pass, that is the thing which the LORD hath not spoken, but the prophet hath spoken it presumptuously: thou shalt not be afraid of him. 
    (Deu 18:22 KJV)


    4 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…