A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.33 (04.05.25) - (Afr.) - Moenie NIE vergewe nie...

    Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. 
    (Matt. 6:14-15)

    Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. 
    (Fil. 4:13)

    4 min
  • Ep.33 (04.05.25) - Do not NOT forgive...

    For if ye forgive men their trespasses, your heavenly Father will also forgive you: But if ye forgive not men their trespasses, neither will your Father forgive your trespasses. 
    (Mat 6:14-15 KJV)

    I can do all things through Christ which strengtheneth me. 
    (Php 4:13 KJV)


    4 min
  • Ep.32 (30.04.25) - (Afr.) - Wil jy regtig agterbly hierin?

    Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die HERE! Bitterlik skreeu die held daar. Dié dag is ‘n dag van grimmigheid, ‘n dag van benoudheid en angs, ‘n dag van woestheid en verwoesting, ‘n dag van duisternis en donkerheid, ‘n dag van wolke en wolkenag, ‘n dag van basuingeklank en krygsgeskreeu teen die versterkte stede en teen die hoë hoekvestings. En Ek sal die mense in benoudheid bring, en hulle sal rondloop soos blindes, omdat hulle teen die HERE gesondig het; en hulle bloed sal vergiet word soos stof en hulle ingewande soos drek. Hulle silwer of hulle goud sal nie in staat wees om hulle op die dag van die grimmigheid van die HERE te red nie, maar deur die vuur van sy ywer sal die hele aarde verteer word; want Hy bring vernietiging, ja, ‘n verskriklike, oor die inwoners van die aarde. 
    (Sef. 1:14-18)

    4 min
  • Ep.32 (30.04.25) - Do you really want to stay behind in this?

    The great day of the LORD is near, it is near, and hasteth greatly, even the voice of the day of the LORD: the mighty man shall cry there bitterly. That day is a day of wrath, a day of trouble and distress, a day of wasteness and desolation, a day of darkness and gloominess, a day of clouds and thick darkness, A day of the trumpet and alarm against the fenced cities, and against the high towers. And I will bring distress upon men, that they shall walk like blind men, because they have sinned against the LORD: and their blood shall be poured out as dust, and their flesh as the dung. Neither their silver nor their gold shall be able to deliver them in the day of the LORD'S wrath; but the whole land shall be devoured by the fire of his jealousy: for he shall make even a speedy riddance of all them that dwell in the land. 
    (Zep 1:14-18 KJV)

    4 min
  • Ep.31 (27.04.25) - (Afr.) - Skyn jou lig?

    Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie; en ‘n mens steek ook nie ‘n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. 

    (Matt. 5:14-16)

     

    4 min
  • Ep.31 (27.04.25) - Does your light shine?

    Ye are the light of the world. A city that is set on an hill cannot be hid. Neither do men light a candle, and put it under a bushel, but on a candlestick; and it giveth light unto all that are in the house. Let your light so shine before men, that they may see your good works, and glorify your Father which is in heaven. 

    (Mat 5:14-16 KJV)

     

    4 min
  • Ep.30 (23.04.25) - (Afr.) - Wandel deur die Gees, nie na die vlees nie

    Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. 

    (Gal. 5:16-17)

    Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 

    (Rom. 8:1)

    Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. 

    (Rom. 8:14)

    4 min
  • Ep.30 (23.04.25) - Walk in the Spirit, not in the flesh

    This I say then, Walk in the Spirit, and ye shall not fulfil the lust of the flesh. For the flesh lusteth against the Spirit, and the Spirit against the flesh: and these are contrary the one to the other: so that ye cannot do the things that ye would. 

    (Gal 5:16-17 KJV)

    There is therefore now no condemnation to them which are in Christ Jesus, who walk not after the flesh, but after the Spirit. 

    (Rom 8:1 KJV)

    For as many as are led by the Spirit of God, they are the sons of God. 

    (Rom 8:14 KJV)

    4 min
  • Ep.29 (20.04.25) - (Afr.) - Het jy die Here WERKLIK lief?

    Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 

    (1 Joh. 4:19)

    As julle My liefhet, bewaar my gebooie. 

    (Joh. 14:15)

    Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken. 

    (1 Kor. 8:3)

    En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. 

    (Matt. 22:37)

    Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. 

    (1 Joh. 2:15)

     

    4 min
  • Ep.29 (20.04.25) - Do you REALLY love the Lord?

    We love him, because he first loved us. 

    (1Jn 4:19 KJV)

    If ye love me, keep my commandments. 

    (Joh 14:15 KJV)

    But if any man love God, the same is known of him. 

    (1Co 8:3 KJV)

    Jesus said unto him, Thou shalt love the Lord thy God with all thy heart, and with all thy soul, and with all thy mind. 

    (Mat 22:37 KJV)

    Love not the world, neither the things that are in the world. If any man love the world, the love of the Father is not in him. 

    (1Jn 2:15 KJV)

    4 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…