A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast episodes

  • Ep.23 (30.03.25) - (Afr.) - Stry hard om in te gaan

    Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle: Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie. (Luk. 13:23-24)

    Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind. (Matt. 7:13-14)

    Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. (Joh. 10:9)

    Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ‘n man nie, maar uit God gebore is. (Joh. 1:12-13)

    As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. (Rom. 10:9-10)

    Die woord van die HERE het dan tot my gekom en gesê: Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot ‘n profeet vir die nasies gemaak. (Jer. 1:4-5)

    5 min
  • Ep.23 (30.03.25) - Strive hard to enter in

    Then said one unto him, Lord, are there few that be saved? And he said unto them, Strive to enter in at the strait gate: for many, I say unto you, will seek to enter in, and shall not be able. (Luk 13:23-24 KJV)

    Enter ye in at the strait gate: for wide is the gate, and broad is the way, that leadeth to destruction, and many there be which go in thereat: Because strait is the gate, and narrow is the way, which leadeth unto life, and few there be that find it. (Mat 7:13-14 KJV)

    I am the door: by me if any man enter in, he shall be saved, and shall go in and out, and find pasture. (Joh 10:9 KJV)

    But as many as received him, to them gave he power to become the sons of God, even to them that believe on his name: Which were born, not of blood, nor of the will of the flesh, nor of the will of man, but of God. (Joh 1:12-13 KJV)

    That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved. For with the heart man believeth unto righteousness; and with the mouth confession is made unto salvation. (Rom 10:9-10 KJV)

    Then the word of the LORD came unto me, saying, Before I formed thee in the belly I knew thee; and before thou camest forth out of the womb I sanctified thee, and I ordained thee a prophet unto the nations. (Jer 1:4-5 KJV)

    6 min
  • Ep.22 (26.03.25) - (Afr.) - Ons is die geslag van God

    As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie. God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek. 
    (Hand. 17:29-31)

    4 min
  • Ep.22 (26.03.25) - We are the offspring of God

    Forasmuch then as we are the offspring of God, we ought not to think that the Godhead is like unto gold, or silver, or stone, graven by art and man's device. And the times of this ignorance God winked at; but now commandeth all men every where to repent: Because he hath appointed a day, in the which he will judge the world in righteousness by that man whom he hath ordained; whereof he hath given assurance unto all men, in that he hath raised him from the dead. 
    (Act 17:29-31 KJV)

    3 min
  • Ep.21 (23.03.25) - (Afr.) - God het die wêreld lief

    Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie.  (Joh. 3:16-18)

    Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. (2 Pet. 3:9)

    3 min
  • Ep.21 (23.03.25) - God loves the world

    For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life. For God sent not his Son into the world to condemn the world; but that the world through him might be saved. He that believeth on him is not condemned: but he that believeth not is condemned already, because he hath not believed in the name of the only begotten Son of God. (Joh 3:16-18 KJV)

    The Lord is not slack concerning his promise, as some men count slackness; but is longsuffering to us-ward, not willing that any should perish, but that all should come to repentance. (2Pe 3:9 KJV)

    3 min
  • Ep.20 (19.03.25) - (Afr.) - God sal jou NOOIT begewe of verlaat nie

    Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen? (Heb. 13:5-6)

    Want die geldgierigheid is ‘n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor. 
    (1 Tim. 6:10)

    3 min
  • Ep.20 (19.03.25) - God will NEVER leave you nor forsake you

    Let your conversation be without covetousness; and be content with such things as ye have: for he hath said, I will never leave thee, nor forsake thee. So that we may boldly say, The Lord is my helper, and I will not fear what man shall do unto me. (Heb 13:5-6 KJV)

    For the love of money is the root of all evil: which while some coveted after, they have erred from the faith, and pierced themselves through with many sorrows. 
    (1Ti 6:10 KJV)

    3 min
  • Ep.19 (16.03.25) - (Afr.) - Is Jesus EERSTE in jou lewe?

    ...alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand. En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees. (Kol. 1:16-18)

    ...en vir almal aan die lig te bring wat die gemeenskap is van die verborgenheid wat van alle eeue af verborge was in God wat alles geskape het deur Jesus Christus,... (Ef. 3:9)

    Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.  (Joh. 1:10)

    4 min
  • Ep.19 (16.03.25) - Is Jesus FIRST in your life?

    ...all things were created by him, and for him: And he is before all things, and by him all things consist. And he is the head of the body, the church: who is the beginning, the firstborn from the dead; that in all things he might have the preeminence. (Col 1:16-18 KJV)

    And to make all men see what is the fellowship of the mystery, which from the beginning of the world hath been hid in God, who created all things by Jesus Christ:...  (Eph 3:9 KJV)

    He was in the world, and the world was made by him, and the world knew him not. (Joh 1:10 KJV)



    4 min

About A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

From the publisher's feed

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether…