
Sign up to save your podcasts
Or


En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.
(Matt. 24:12)
…maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?
(Luk. 18:8b)
And because iniquity shall abound, the love of many shall wax cold.
(Mat 24:12 KJV)
Nevertheless when the Son of man cometh, shall he find faith on the earth?
(Luk 18:8 KJV)
Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie; dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie.
(Mark. 13:35-36)
En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet! Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
(Matt.25:5-7)
En die Gees en die bruid sê: Kom!
(Openb. 22:17)
Watch ye therefore: for ye know not when the master of the house cometh, at even, or at midnight, or at the cockcrowing, or in the morning: Lest coming suddenly he find you sleeping.
(Mar 13:35-36 KJV)
While the bridegroom tarried, they all slumbered and slept. And at midnight there was a cry made, Behold, the bridegroom cometh; go ye out to meet him. Then all those virgins arose, and trimmed their lamps.
(Mat 25:5-7 KJV)
And the Spirit and the bride say, Come.
(Rev 22:17 KJV)
Daarop sê Jósafat: By hom is die woord van die HERE. So het die koning van Israel en Jósafat en die koning van Edom dan na hom afgegaan.
(2 Kon. 3:12)
And Jehoshaphat said, The word of the LORD is with him. So the king of Israel and Jehoshaphat and the king of Edom went down to him.
(2Ki 3:12 KJV)
Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien. Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.
(Openb. 3:15-19)
I know thy works, that thou art neither cold nor hot: I would thou wert cold or hot. So then because thou art lukewarm, and neither cold nor hot, I will spue thee out of my mouth. Because thou sayest, I am rich, and increased with goods, and have need of nothing; and knowest not that thou art wretched, and miserable, and poor, and blind, and naked: I counsel thee to buy of me gold tried in the fire, that thou mayest be rich; and white raiment, that thou mayest be clothed, and that the shame of thy nakedness do not appear; and anoint thine eyes with eyesalve, that thou mayest see. As many as I love, I rebuke and chasten: be zealous therefore, and repent.
(Rev 3:15-19 KJV)
Al beswyk my vlees en my hart—God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid. Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
(Ps. 73:26-28)
Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
(Fil. 1:21)
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
(Gal. 2:20)
My flesh and my heart faileth: but God is the strength of my heart, and my portion for ever. For, lo, they that are far from thee shall perish: thou hast destroyed all them that go a whoring from thee. But it is good for me to draw near to God: I have put my trust in the Lord GOD, that I may declare all thy works.
(Psa 73:26-28 KJV)
For to me to live is Christ, and to die is gain.
(Php 1:21 KJV)
I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave himself for me.
(Gal 2:20 KJV)
From the publisher's feed