Die ekonomie minuut

Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfers


Listen Later

Daar is die afgelope maand of twee aanwysers wat mens bietjie laat moed skep vir die ekonomie, maar Septembermaand se aankopebestuurdersindeks en nuwe voertuigverkopesyfers wys dat die vraagkant van die ekonomie swaar kry.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners