Die ekonomie minuut

Aanwyser: Aankopebestuurdersindeks


Listen Later

Aprilmaand se aankopebestuurdersindeks is gister bekend gemaak en die syfers skets ʼn prentjie van die ekonomie onder druk. Beurtkrag en onsekerheid oor hoe sterk die internasionale vraag na ons uitvoerprodukte gaan bly maak ondernemings bekommerd.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners