Die ekonomie minuut

Aanwyser: Maartmaand se PPI


Listen Later

Die afgelope paar maande was daar heelwat berigte oor hoe die koste van kragopwekkers en diesel die koste van voedselprodusente en kleinhandelaars verhoog. Dit verhoog produsenteprysinflasie en ʼn deel daarvan bereik verbruikers wat reeds noustrop trek. Hierdie week se PPI syfer was egter ʼn bietjie goeie nuus.

Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners