
Sign up to save your podcasts
Or


Ekonome is besig om hoë-frekwensie aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan, fyn dop te hou. In die derdekwartaal het sakevertroue en verbruikersvertroue indekse gedaal. September se aankopebestuurdersindeksdata en voertuigverkope het almal verras.
By Waldo KrugellEkonome is besig om hoë-frekwensie aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan, fyn dop te hou. In die derdekwartaal het sakevertroue en verbruikersvertroue indekse gedaal. September se aankopebestuurdersindeksdata en voertuigverkope het almal verras.

18 Listeners

1 Listeners