Die ekonomie minuut

Aanwysers en Trump tariewe


Listen Later

In hierdie episode gesels ek oor ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Februarie. President Trump het in Februarie tariewe ingestel op Meksiko en Kanada, maar die implementering met ʼn maand uitgestel. Dit is nou ʼn maand later so ek wil meer sê oor die tariewe en hulle impak.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners