Die ekonomie minuut

Aanwysers om hierdie week dop te hou


Listen Later

Hierdie week word ʼn aantal belangrike vooruitskattings en aanwysers bekend gemaak wat fyn dopgehou word deur ekonome. Dit sluit in die IMF se vooruitskattings vir die wêreldekonomie en Desembermaand se kredietverleningsyfers en handelsbalans en Januariemaand se ABSA aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data. Dit alles gee leidrade oor die vooruitsigte vir die jaar.

* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners