
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellEk het so positiewe reaksie gekry op gister se klein dosis positiewe nuus dat ek bly is om nog te kan deel. Rand Aksepbank en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks is gister bekend gemaak en het effens verbeter in die derde kwartaal. S&P Global se aankopebestuurders-indeks het ook verbeter.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

16 Listeners

1 Listeners