Sign up to save your podcasts
Or

Kommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, al gaan dit oor beurtkrag of volgende jaar se algemene verkiesing. Dalk is dit hierdie keer meer soos ʼn
ʼn Daaglikse uitsending gebeur nie altyd maklik nie en ek wil in besonder dankie sê vir Christine vir haar insette en geduld met die Minuut deur die hele jaar. Baie dankie ook aan die NWU Sakeskool vir hulle ondersteuning en die verskillende episode borge wat deur die jaar hulle ondersteuning gegee het. Die episode se notas gee ʼn meer volledige lys van erkenning vir almal wat die Minuut gebruik en ondersteun. Beste wense vir die nuwe jaar.
Bedankings
Dankie vir die finansiële ondersteuning van die NWU sakeskool. Dankie aan Johan van Zyl van Jake Media wat help om die podsending in die Sakeskool se netwerk te deel. Deur die loop van die jaar het die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Economic Research Southern Africa en Jenwil finansiële dienste weeklikse episodes ondersteun.
Die Minuut word ook uitgesaai en ek is bly dit word so gebruik. Dankie aan Hannes Snyman by Radio Orania, Gerda le Roux van Landbou radio, en Nadine Watkins by Bizscoops. Vir ʼn tyd lank was die Minuut ook op Maroela Media te danke aan Monica Mynhardt.
Dit lei ook tot ander onderhoude. Dankie aan Olebogeng Motse en Dane Beisheim by OFM, James Kemp by Pretoria FM, Corn Koteli by Jacaranda, al die studente journo’s by Voice of Wits, en Suzanne Paxton by RSG. Daar was selfs ʼn paar eNuus TV verskynings. Dankie aan Daniella van Heerden en Melissa Tighy.
Die Minuut was ook ʼn wipplank na ander gehore en dit is lekker om gereeld met hulle te gesels. Dankie aan Leonard Haasbroek en Hemari Bonthuis by die PPS Academy.
En dan is ek dankbaar vir almal wat die Minuut like en share. Dit is ʼn familie-en-vriende poging, maar daar is ook getroue ondersteuners wat af en toe laat weet vanoggend se episode was ʼn goeie een. Dankie vir almal wat saamluister.
By Waldo KrugellKommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, al gaan dit oor beurtkrag of volgende jaar se algemene verkiesing. Dalk is dit hierdie keer meer soos ʼn
ʼn Daaglikse uitsending gebeur nie altyd maklik nie en ek wil in besonder dankie sê vir Christine vir haar insette en geduld met die Minuut deur die hele jaar. Baie dankie ook aan die NWU Sakeskool vir hulle ondersteuning en die verskillende episode borge wat deur die jaar hulle ondersteuning gegee het. Die episode se notas gee ʼn meer volledige lys van erkenning vir almal wat die Minuut gebruik en ondersteun. Beste wense vir die nuwe jaar.
Bedankings
Dankie vir die finansiële ondersteuning van die NWU sakeskool. Dankie aan Johan van Zyl van Jake Media wat help om die podsending in die Sakeskool se netwerk te deel. Deur die loop van die jaar het die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Economic Research Southern Africa en Jenwil finansiële dienste weeklikse episodes ondersteun.
Die Minuut word ook uitgesaai en ek is bly dit word so gebruik. Dankie aan Hannes Snyman by Radio Orania, Gerda le Roux van Landbou radio, en Nadine Watkins by Bizscoops. Vir ʼn tyd lank was die Minuut ook op Maroela Media te danke aan Monica Mynhardt.
Dit lei ook tot ander onderhoude. Dankie aan Olebogeng Motse en Dane Beisheim by OFM, James Kemp by Pretoria FM, Corn Koteli by Jacaranda, al die studente journo’s by Voice of Wits, en Suzanne Paxton by RSG. Daar was selfs ʼn paar eNuus TV verskynings. Dankie aan Daniella van Heerden en Melissa Tighy.
Die Minuut was ook ʼn wipplank na ander gehore en dit is lekker om gereeld met hulle te gesels. Dankie aan Leonard Haasbroek en Hemari Bonthuis by die PPS Academy.
En dan is ek dankbaar vir almal wat die Minuut like en share. Dit is ʼn familie-en-vriende poging, maar daar is ook getroue ondersteuners wat af en toe laat weet vanoggend se episode was ʼn goeie een. Dankie vir almal wat saamluister.

18 Listeners

1 Listeners