Die ekonomie minuut

AGOA, Kaapstadhawe en uitvoerders


Listen Later

Die laaste paar dae was daar interessante beriggewing oor die AGOA beraad en die belangrikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA. Beleidmakers praat maklik van uitvoer-geleide ekonomiese groei, maar nuus oor die krisis by Kaapstad hawe en die demper wat dit op veral sitrus-uitvoer kan plaas wys dat ook binnelandse faktore ʼn rol speel in die mededingendheid van ons uitvoer. Wat ons maklik vergeet is dat dit is nie die land wat uitvoer nie, maar besighede.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners