Volgens die uitvoerende direkteur in die omgewingsministerie, Teofilus Nghitila, voorsien die regering ná die droogte van sewe jaar erge droogtes, vloede en veranderinge in landbou-seisoene weens klimaatsverandering. James Uerikua, goewerneur van die streek, sê boere moet meer klimaats-bestand boer.
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.