. Die landbouminister Anxious Masuka het volgens die bergite gesê 99 persent van die beskikbare grond is reeds in die buurland toegeken en bronne is min so daar kan geensins toegelaat word dat mense wat grond het, dit nie benut nie. Deon Theron, die voormalige president van die buurland se kommersiële boer-unie sê dis nonsens, al is dit nodig.
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.