
Sign up to save your podcasts
Or


Een van die bekommernisse van ons tyd is dat kunsmatige intelligensie, spesifiek die GPT modelle, binnekort ʼn klomp geleerde mense se werke gaan vat. Die onlangse ervaring van vertalers gee mens ʼn idee van watter kragte aan die werk is.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellEen van die bekommernisse van ons tyd is dat kunsmatige intelligensie, spesifiek die GPT modelle, binnekort ʼn klomp geleerde mense se werke gaan vat. Die onlangse ervaring van vertalers gee mens ʼn idee van watter kragte aan die werk is.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners