Die ekonomie minuut

Al die nuus wat saak maak


Listen Later

Die afgelope week was daar ʼn paar stukkies los ekonomiese nuus wat nie die Minuut gehaal het nie, maar wat ek nie uit die oog wil verloor nie. Dit gaan inflasie in die VSA, beleidsvoorstelle deur die goewerneur van die Reserwebank en die idee van ʼn BRICS geldeenheid.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners