Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
October 27, 2021Van waar, Gehasie? 27 Oktober 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van KLEIN....more14minPlay
October 27, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1245Shoki, Beverly en Nicole gaan mekaar byna te lyf oor wie die skrywer van Hartebreker is, wat soos blits van die rakke verdwyn. Wie openbaar al hulle geheime in ‘n boek?...more6minPlay
October 27, 2021Mens in konteks 27 Oktober 2021Historikus professor Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor hoe Apartheid tot ‘n einde gekom het....more14minPlay
October 26, 2021So 'n bek moet jêm kry!Nigel Jacobs van Ceres vertel hoe hy en sy vrou die moed gekry het om hulle werk prys te gee om hulle drome na te volg, en te begin konfyt maak. Hulle besigheid, Jacobs Jam Company, is nou 'n groot sukses....more13minPlay
October 26, 2021Die Professor 26 Oktober 2021Prof. Francois Durand vertel dat jy eintlik 'n dieretuin is, wat wemel van 'n verskeidenheid diertjies - omtrent 'n miljoen van hulle!...more15minPlay
October 25, 2021WerksverslawingOpvoedkundige sielkundige Gaynor Janneke praat oor werksverslawing....more12minPlay
October 25, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1244Abel gaan sien Gustav met ‘n voorstel wat nie baie goed afgaan nie, veral nie wanneer Shoki opdaag nie....more6minPlay
October 22, 2021OntrouheidThea Smith, 'n kliniese sielkundige van Oudshoorn, is besig met haar doktorgraad in verhoudingsterapie. Sy praat oor Ester Perel se interessante siening oor paartjies wat ontrou is teenoor mekaar....more14minPlay
October 22, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1243Beverly probeer haar depressie besweer deur te gaan fietsry. Wanneer Abel haar inhaal, is sy nog meer bedruk!...more6minPlay
October 22, 2021Antoinette sê... 22 Oktober 2021Antoinette Pienaar vra: Waar dink jy jou dinke?...more10minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.