Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van WILSON.
Prof. Francois Durand praat oor die menslike dieretuin. Weet jy hoeveel diere op jou leef? (Die antwoord is ongeveer 1,5 miljoen - en dis diere met pote, harte en breine!)
Prof Francois Durand praat oor die menslike dieretuin. Weet jy hoeveel diere op jou leef? (Die antwoord is ongeveer 1,5 miljoen - en dis diere met pote, harte en breine!)