Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
October 13, 2021Van waar, Gehasie? 13 Oktober 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van DANIELS....more10minPlay
October 13, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1239Beverly bedank Sebastiaan dat hy help orde skep het toe die woedende dorpenaars met plakkate opgeruk het om die geheimsinnige skrywer te ontmasker. Antie Mavis leer vir Kardoesie maniere....more6minPlay
October 13, 2021Mens in konteks 13 Oktober 2021Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die verpolitisering van armoede....more14minPlay
October 12, 2021Die Professor 12 Oktober 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor die wye verskeidenheid diere op die Aarde....more14minPlay
October 11, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1238Nicole besoek Lourens, en loop ‘n bloutjie. Maandagoggend is daar ‘n skare voor die biblioteek, en Beverly probeer orde skep....more6minPlay
October 08, 2021Laat ander mense blomErnusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, praat oor hoe om ander mense te help blom....more12minPlay
October 08, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1237Nicolene gaan sien vir antie Mavis, want sy is onseker oor Lourens se gevoel vir haar. Wanneer Nicole en Kardoes baklei, gryp antie Mavis dramaties in....more6minPlay
October 08, 2021Antoinette sê... 8 Oktober 2021Antoinette Pienaar praat oor Langeraat se ribbebene, en die groot les wat hierdie bene haar geleer het....more11minPlay
October 06, 2021Van waar, Gehasie? 6 Oktober 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van NEETHLING....more11minPlay
October 06, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1236Gustav probeer Shoki help, en met die delikate manier waarop hy met haar werk, slaag hy gedeeltelik. Daarna maak hy sy hart oop teenoor Beverly....more6minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.