Prokureur Ben Groot van Durbanville gesels met Amore oor die verwarring met betrekking tot die nuwe Vlak 3-inperkingsmaatreëls, en wat nou toelaatbaar is en wat nie.

Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. Hy vertel waar olifante hulle ontstaan het.