Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
December 29, 2020#WeStart2021Stronger #TogetherWeCanMartelize Brink praat met Jurie Fick, 'n lewensafrigter, oor hoe om verliese soos die dood van ‘n geliefde te verwerk. Hoe moet ‘n konneksie maak en mekaar bystaan tydens hierdie moeilike tye. Verwerk die trauma nou, in plaas van later wanneer dit groter probleme in jou geestesgesondheid kan veroorsaak....more12minPlay
December 29, 2020Onnerwater 29 Desember 2020 (slot)Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, 'n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor haar passie vir die see, en kyk terug op wat in dié reeks bespreek is....more10minPlay

December 28, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1116Sebastiaan soek raad by antie Mavis oor Beverly, maar sy het haar eie probleme. Dan loop Shoki vir Alida storm......more6minPlay
December 28, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1116Sebastiaan soek raad by antie Mavis oor Beverly, maar sy het haar eie probleme. Dan loop Shoki vir Alida storm......more6minPlay
December 24, 2020OukersdagtradisiesDr. Mandie Uys, ouddosent en wêreldreisiger, praat oor waar Oukersdag vandaan kom - die idee om reeds te vier voor Kersdag self. Sy deel haar wedervaringe van verskeie Europese kulturele Kerstradisies....more13minPlay
December 24, 2020Alleen op OukersdagDr. Tessa van Wijk, 'n traumatoloog, praat oor die alleenheid wat toeslaan op Oukersdag wanneer almal eensklaps na hulle families verdwyn, en baie mense of nie familie het nie, of vanjaar nie by hulle kan uitkom nie....more11minPlay
December 23, 2020Van waar, Gehasie? 23 Desember 2020Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Du Plessis....more10minPlay
December 23, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1115Beverly en Sebastiaan praat openhartig oor hulle verhouding en waar Nadia in die prentjie pas....more6minPlay
December 23, 2020Hoe koop ons? 23 Desember 2020Verbruikersjoernalis Ina Opperman praat oor die diens van motors....more8minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.