Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
December 22, 2020Onnerwater 22 Desember 2020Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, 'n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die invloed van ekotoerisme op haaie....more7minPlay
December 21, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1114Uiteindelik ontmoet die weduwee Malan en Colette van aangesig tot aangesig oor die donker kant van Loftus Neethling....more6minPlay

December 18, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1113Loftus doen sy bes om vir die weduwee Malan weg te kruip, maar sy konfronteer hom in ‘n oorvol Katswink!...more6minPlay
December 18, 2020Antoinette sê... 18 Desember 2020As jy soos ‘n towerfeë in die sprokiesverhale, towerspreuke (wense) kan uitspreek, watter wense sou jy uitspreek oor mense?...more13minPlay
December 17, 2020VrugtekoekroomysAmore Bekker hoor by Anri Ferreira van die ICA-sjefskool waar die tradisie van vrugtekoek vir Kersfees vandaan kom, en Anri gee 'n resep vir vrugtekoekroomys....more7minPlay

December 16, 2020Van waar, Gehasie? 16 Desember 2020Aubrey Springveld, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Apollis....more10minPlay

December 16, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1112Dis vakansiedag, en Colette, antie Mavis en Nicolene versier die Kersboom. Dan bars daar chaos los......more6minPlay