Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 21, 202165. Pastorale Briewe - JudasDaar is soveel wat ons nie weet oor die boeke in die Bybel nie, maar die waarheid waarvan hulle getuig gee ons lewens rigting....more8minPlay
January 21, 202164. Pastorale Briewe – Titus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus sluit sy brief aan Titus af en fokus op hoe gelowiges teenoor ander gemeenskappe behoort op te tree....more8minPlay
January 21, 202163. Pastorale Briewe – Titus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf vir Titus oor die "gesonde leer", die beginsels waarop ons leefstyle gebou word as gelowiges....more8minPlay
January 21, 202162. Pastorale Briewe – Titus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf 'n brief aan Titus, wie op Kreta werk. Titus was 'n griek, en was van die eerste Christene uit die heidene wat vertrou was om na gemeentes om te sien. Paulus skryf vir hom oor verskeie sake waaraan hy moet aandag gee....more7minPlay
January 21, 202161. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 4Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. vandag kyk ons na die heel laaste deel wat Paulus geskryf het, en hy het belangrike goed om te sê....more7minPlay
January 21, 202160. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie stuk raak Paulus aan die feit dat die lewe onregverdig is, en ons kry insig oor wat ons te doen staan as gelowiges....more7minPlay
January 21, 202159. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Ons het goed in die lewe wat ons aandag af trek van wat regtig belangrik is, Paulus rig ons fokus weer op wat regtig belangrik is met interessante beelde....more7minPlay
January 21, 202158. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. 2 Timoteus is die laaste brief wat Paulus geskryf het. Paulus was mal oor Timoteus en ons sien dit in hierdie brief....more8minPlay
January 20, 202157. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 6Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie laaste hoofstuk van 'n eerste brief aan Timoteus, praat Paulus oor dankbaarheid en die invloed van 'n gesindheid van dankbaarheid in ons lewens....more6minPlay
January 20, 202156. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 5Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus dink aan gemeentes as gesinne, en dieselfde reëls geld vir God se gemeente-gesinne as huisgesinne....more8minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.