Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 20, 202155. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 4Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hoofstuk 4 praat Paulus met Timoteus oor wat ons vandag ken as fopnuus, of "Fake News". Dis 'n eeue oue probleem, en Paulus het vir ons wysheid....more8minPlay
January 20, 202154. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 3Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Die standaarde van GOd se dienaars is hoog. Paulus moedig Timoteus aan om leiers aan te stel en op te rig wat voldoen as sekere verwagtinge....more7minPlay
January 20, 202153. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 2Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf hier oor hoe vrouens hulle moet gedra, hoe verstaan ons hierdie uitsprake?...more8minPlay
January 20, 202152. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 1Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie brief leer ken ons vir Timoteus en hoe hy as jong leraar 'n gemeente moet bedien, ten spyte sy uitdagings....more8minPlay
January 20, 202151. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 2Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus vertel wat hulle prediking motiveer het, en hoe hulle motivering anders was as die vals profete wat gelowiges wou deurmekaar maak....more7minPlay
January 20, 202150. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 3Ons reis deur die brief aan Tessalonika. "God se woord moet hardloop en verheerlik word". God se storie moet ons vooruit loop....more7minPlay
January 20, 202149. Pastorale Briewe – 2 Tessalonisense 1Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus se tweede brief begin deur die gelowiges in Tessalonika te herinner dat God die regter is, gelowiges se taak is om te glo. ...more8minPlay
January 20, 202148. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 5Ons reis deur die brief aan Tessalonika. "Laat ons nie aan die slaap gevang word nie, laat ons wakker en nugter wees." Dinge vang ons onkant wanneer ons nie voorbereid is nie, die wederkoms moet ons nie onkant vang nie....more7minPlay
January 20, 202147. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 4Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus praat oor toewyding aan die Here, maar wat beteken dit?...more7minPlay
January 20, 202146. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 3Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Soos 'n ouer was Paulus bekommerd oor die gelowiges in Tessalonika, dit getuig van 'n omgee wat ons vandag kan inspireer om meer oor mekaar besorg te wees....more6minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.