Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 20, 202135. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 4Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Daar's goed in ons lewens wat vir ons belangrik is en ander dinge wat ons laat swaarkry. Soms is die dinge wat vir ons belangrik is juis die dinge wat ons laat swaarkry. Paulus gee 'n pragtige perspektief oor hoe ons hierdie dinge moet verstaan....more8minPlay
January 20, 202134. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 3Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. 'n Getuigskrif is 'n brief wat vertel van jou karakter en optrede en 'n aanbeveling maak vir mense om jou vertrou, of nie.. Paulus maak ons bewus dat ons lewens soos 'n getuigskrif is....more7minPlay
January 20, 202133. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 2Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Berou kan 'n mens verteer as hulle nie vergifnis ontvang nie, hoeveel mense het ons al laat verteer as gevolg van ons woede?...more6minPlay
January 20, 202132. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 1Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. In die volgende brief aan die Korinte bemoedig Paulus die gelowiges waar hulle swaarkry en help ons hoe ons mekaar weer kan bemoedig. ...more7minPlay
January 20, 202131. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 16Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus praat oor vals leringe wat mense verlei en wegsleep van Jesus af. Hy waarsku en gee raad oor hoe om staande te bly al verwar die baie stemme oor Jesus ons....more6minPlay
January 20, 202130. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 15Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus skryf hierdie baie belangrike deel spesifiek oor die Hoop wat ons het omdat Jesus gedoen het wat hy het....more7minPlay
January 20, 202129. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 14Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Profesie en Tale verwar ons moderne gelowiges vandag omdat verskillende kerkgroepe verskillend daaroor dink. Ons kyk na een van die tekste waar Paulus oor hierdie gawes praat....more6minPlay
January 20, 202128. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 13Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die simfonie van God se liefde is nog nie klaar nie, die laaste note moet nog gespeel word. Ons kyk na die bekende Liefde-hoofstuk van Paulus se brief....more6minPlay
January 20, 202127. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 12Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Hoe werk die kerk? Hoe wil Jesus hê moet ons met mekaar saam werk?...more6minPlay
January 20, 202126. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 11Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die Bybel skryf ons voor om sekere maniere op te tree, maar sommige gebruike het ons laat vaar. Byvoorbeeld sê Paulus dat vrouens 'n hoed moet dra in die kerk, waarom is dit nie meer so groot ding vandag nie?...more7minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.