Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 20, 202125. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 10Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. 'n Goeie voorbeeld vir 'n goddelike lewe is skaars vandag. Paulus praat oor voorbeeld wees in hierdie hoofstuk....more5minPlay
January 20, 202124. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 9Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus vertel bietjie van sy eie storie en oor hoe en hoekom hy kon bly sterk staan in moeilike tye....more6minPlay
January 20, 202123. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 8Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Vleis wat aan afgode gewy was het probleme veroorsaak vir die gelowiges, en Paulus spreek die situasie aan. ...more7minPlay
January 20, 202122. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 7Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Wat sou jy anders doen as jy geweet het Jesus se wederkoms vind volgende week plaas? Wat maak ons met die eindtyd tekens en voorspellings oor die wederkoms?...more7minPlay
January 20, 202121. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 6Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Ons verhouding met Jesus moet duidelik wees in ons lewens, en Paulus vertel die gemeente in Korinte hoe dit moontlik is....more5minPlay
January 20, 202120. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 5Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus baklei nogsteeds met die gelowiges in Korinte oor hulle optrede wat erger as die heidene om hulle s'n was. Hoe ernstig is ons oor ons stryd met sonde?...more6minPlay
January 20, 202119. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 4Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus moet die gelowiges aanvat oor hulle verkeerde optrede, dis 'n moeilike gesprek wat hy moet voer om die gelowiges te help op hulle reis saam met Jesus. ...more6minPlay
January 20, 202118 . Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 3Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. En ons praat oor ons optrede en belydenis wat bymekaar moet pas....more7minPlay
January 20, 202117. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 2Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Baie argumente oor geloof en die lewe hou ons gedagtes besig, maar Paulus voel dit alles speel tweede viool teen 'n baie groter waarheid....more6minPlay
January 20, 202116. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 1Ons begin ons reis deur die briewe aan die Korintiërs. In die eerste hoofstuk word ons bemoedig met baie belangrike woorde. ...more6minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.