Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 20, 202115. Pastorale Briewe - Judas'n Kort brief wat gelowiges waarsku teen vals leraars, dis daarom 'n boodskap wat vandag baie belangrik is....more8minPlay
January 20, 202114. Paulus se tronkbriewe - FilemonOns kyk na 'n geweldige kort brief wat Paulus skryf aan 'n mede-gelowige om iets te doen wat bykans onmoontlik sou wees om uit te voer, maar wat die Evangelie vereis. ...more7minPlay
January 20, 202113. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 4Hoe hanteer ons mense wat onder ons aangestel is? Wat is die toets vir 'n mens se karakter? Paulus druk die gelowiges in Kolosse om weer te dink oor Jesus se beginsels vir die lewe....more7minPlay
January 20, 202112. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 2Is Jesus genoeg? Paulus help die gemeentes in Kolosse weer om Jesus se redding reg te verstaan. ...more7minPlay
June 15, 202011. Paulus se tronkbriewe - Filippense 4Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf?Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 4 ontdek....more6minPlay
June 15, 202010. Pauluse se tronkbriewe - Filippense 3Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf?Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 3 ontdek....more5minPlay
June 15, 20209. Paulus se tronkbriewe - Filippense 2Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf?Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 2 ontdek....more6minPlay
June 15, 20208. Paulus se tronkbriewe - Filippense 1Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf?Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 1 ontdek....more6minPlay
June 02, 20207. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 6Ons krag lê in ons verbondenheid aan die Here. En dan het ons die wapensrusting van God vir ons stryd in hierdie wêreld.Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 6 ontdek....more6minPlay
June 02, 20206. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 5Ons almal weet wat is reg en verkeerd in hierdie moeilike tye waarin ons leef. Paulus maan die gemeente aan om in wysheid te leef. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 5 ontdek....more5minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.