Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
June 02, 20205. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 4God roep ons op om ons lewens in ooreenstemming te bring met God se roeping op ons lewe.Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 4 ontdek....more6minPlay
June 02, 20204. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 3Het jy al gehoor van God se geheime plan wat Hy vir Paulus vertel het? Dis nie meer 'n geheim nie..Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 3 ontdek....more5minPlay
June 02, 20203. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 2Ons word uit genade gered, Paulus maak dit weer duidelik in hierdie hoofstuk. Daar is niks buite en meer as Jesus wat vir ons redding kan bring nie. Geniet hierdie epsiode saam met ons waar ons Efesiërs 2 ontdek....more5minPlay
June 02, 20202. Paulus se Tronkbriewe - Efesiërs 1Paulus herinner ons dat Jesus ons seën met al die hemelse seëninge, en dis nie meer 'n geheim nie. Die Here seën ons met 6 seëninge. Geniet hierdie episode saam waar ons Efesiërs hoofstuk 1 ontdek....more7minPlay
June 02, 20201. Paulus se tronkbriewe - 'n InleidingWelkom by Ankers, die Podcast platform van NG Bonaeropark. Ons is 'n gemeente in die Kemptonpark area en ons is op reis saam met die Gees en mekaar. Ons deel in mekaar se hartseer en vreugdes en ons probeer om dis vir ons belangrik om mekaar te bly hoor. Ons glo God het ons geroep om 'n Hawe te wees waar Hy mense in liefde ,Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Ons sien in Hebreërs 6:19 waar daar gepraat word oor die Hoop in Jesus wat vir ons 'n anker is. Daarom hierdie Podcast se titel, Ankers. Ons voer hier gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.Ons hoop jy vind aanklank by die temas en vind 'n plek om rustig te wees en tyd in jou dag om saam met ons te reis.Ons skop met Reeks 1 af deur Paulus se tronkbriewe saam te lees. Hierdie briewe is Efesiërs, Filippense, Kollosense en Filemon. Hy was waarskynlik in Seserea of Rome toe hy dit geskryf het. Die meeste navorsers dink hy het waarskynlik uit Rome geskryf. Eerste is Efesiërs. Die brief was waarskynlik 'n soort van omsendbrief wat aan meer as een groep gelowiges in Efese geskryf is. Die datering is ook nie seker nie. Sommiges reken dit as vroeg tagtig en ander vroeg sestig, wat aan die einde van sy lewe was. ...more7minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.