Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 20, 202145. Pastorale Briewe – 1 Tessalonisense 2Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus kompeteer met verkoopsmanne wat gelowiges wou belieg om hulle geld in die hande te kry, maar Paulus se invalshoek klink baie anders as die verkoopsmanne se praatjies....more7minPlay
January 20, 202144. Pastorale Briewe - 1 Tessalonisense 1Ons reis deur die brief aan Tessalonika. Paulus begin die brief met 'n klem op die voorbeeld van die gelowige....more7minPlay
January 20, 202143. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 13Ons is sluit ons pad deur die Korintiërs briewe af. Paulus skuif die soeklig na die lesers van sy brief, hy moedig hulle aan om hulleself te ondersoek. En dan gee hy 'n manier om te weet of jy die toets sal slaag. ...more7minPlay
January 20, 202142. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 11Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus het geweet hy raak soms ook dwaashede kwyt, maar een ding bly belangriker bo alles anders, en die gelowiges in Korinte moet weet wat dit is....more8minPlay
January 20, 202141. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 10Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die gelowiges het slegte goed oor Paulus te sê gehad, Paulus moes dit natuurlik aanspreek....more6minPlay
January 20, 202140. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 9Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus het geglo in goeie voorbereiding en ons sien in hierdie hoofstuk hoe hy die gemeente voorberei vir sy besoek. Ons leer sommer in sy beplanning 'n belangrike lesse oor vrygewigheid....more7minPlay
January 20, 202139. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 8Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus praat oor geld sonder om die woord geld te noem, en hy gee baie belangrike beginsels wat ons vandag help met ons eie finansies....more7minPlay
January 20, 202138. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 7Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Is daar so iets soos 'n ideale of perfekte Christen? Is dit vir jou moontlik om hierdie ideaal te behaal?...more7minPlay
January 20, 202137. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 6Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus was baie bewus van die hede...die hier en nou...'n lewe saam met GOd was nie 'n "eendag" situasie nie, dis nou die tyd om ons verhoudings met GOd en mekaar op te pas....more7minPlay
January 20, 202136. Pastorale Briewe - 2 Korintiërs 5Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Ons lewens is so tydelik soos 'n tent wat ons op en af kan slaan, maar die ewigheid is heeltemal iets anders....more7minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.