
Sign up to save your podcasts
Or


Die onlangse verbruikersprys inflasiesyfer was effens hoër, maar Augustusmaand se produksieprys inflasiekoers wat verlede week aangekondig is, het gestyg vanaf 2,7% na 4,3%. Maand-op-maand het die PPI met 1% toegeneem in Augustus.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie onlangse verbruikersprys inflasiesyfer was effens hoër, maar Augustusmaand se produksieprys inflasiekoers wat verlede week aangekondig is, het gestyg vanaf 2,7% na 4,3%. Maand-op-maand het die PPI met 1% toegeneem in Augustus.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners