
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie episode gesels ek oor 2024 se ekonomiese groeisyfer en die eerste kwartaal se Sakevertroue-indekssyfer. Internasionaal is daar heelwat onsekerheid oor die impak van President Trump se tariewe. Die dollar en die olieprys is swakker. Die hersiende Begroting is aan die kabinet voorgelê maar dit is nog nie goedgekeur nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
By Waldo KrugellIn hierdie episode gesels ek oor 2024 se ekonomiese groeisyfer en die eerste kwartaal se Sakevertroue-indekssyfer. Internasionaal is daar heelwat onsekerheid oor die impak van President Trump se tariewe. Die dollar en die olieprys is swakker. Die hersiende Begroting is aan die kabinet voorgelê maar dit is nog nie goedgekeur nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

18 Listeners

1 Listeners