
Sign up to save your podcasts
Or


Met die vierde kwartaal BBP-syfers wat later vandag bekend gemaak word, gaan ons hoor dat die ekonomie wel in 2025 gegroei het, maar veels te stadig om werk te skep ofarmoede te verminder. Ekonome is dit eens dat hervormings nodig is om die groeikoers te verhoog, maar presies hoe moet daardie hervormings lei tot ekonomiese groei? Ek het die afgelope week ʼn interessante konferensie van Economic Research Southern Africa bygewoon.
By Waldo KrugellMet die vierde kwartaal BBP-syfers wat later vandag bekend gemaak word, gaan ons hoor dat die ekonomie wel in 2025 gegroei het, maar veels te stadig om werk te skep ofarmoede te verminder. Ekonome is dit eens dat hervormings nodig is om die groeikoers te verhoog, maar presies hoe moet daardie hervormings lei tot ekonomiese groei? Ek het die afgelope week ʼn interessante konferensie van Economic Research Southern Africa bygewoon.

18 Listeners

1 Listeners