
Sign up to save your podcasts
Or


Bekommernis oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie het gister weer in koerant-opskrifte weerklink. Dit gaan oor besluite oor owerheidsbesteding, die begrotingstekort en die trajek van die staatskuld.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellBekommernis oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie het gister weer in koerant-opskrifte weerklink. Dit gaan oor besluite oor owerheidsbesteding, die begrotingstekort en die trajek van die staatskuld.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

16 Listeners

1 Listeners