
Sign up to save your podcasts
Or


Die IMF het gister hulle groeivooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog van 0,1% tot 0,3% in 2023. Die Reserwebank het verlede week ʼn vooruitskatting van 0,4% gepubliseer. Ek is bly dat dit dalk nie heeltemal so sleg gaan as wat gevrees is nie, maar daar is ernstige vrae oor volgende jaar en daarna se groeikoerse. Onlangse vervaardigingsyfers en investeringsdata maak mens bekommerd.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie IMF het gister hulle groeivooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog van 0,1% tot 0,3% in 2023. Die Reserwebank het verlede week ʼn vooruitskatting van 0,4% gepubliseer. Ek is bly dat dit dalk nie heeltemal so sleg gaan as wat gevrees is nie, maar daar is ernstige vrae oor volgende jaar en daarna se groeikoerse. Onlangse vervaardigingsyfers en investeringsdata maak mens bekommerd.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners