Die ekonomie minuut

Beleid word gemaak onder beperkinge


Listen Later

Wanneer mens elke dag lees wat die kommentariaat skryf oor Suid-Afrika se probleme en die moontlike oplossings, is dit interessant om daarop te let dat meeste van ons graag stry oor die perfekte oplossing wanneer daar goed-genoeg oplossings beskikbaar is. Ek dink dat dit verskraal die kanse dat ons enige iets gedoen gaan kry.

Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners