Die ekonomie minuut

Beleidsonsekerheid is effens minder


Listen Later

Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheidsindekssyfer bekend gemaak. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel

die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit effens afgeneem vanaf 76,2 punte in die tweede kwartaal tot 71,8 punte in die derde kwartaal.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners