Die ekonomie minuut

Beleidsonsekerheidsindeks


Listen Later

Die NWU Sakeskool het gister die beleidsonsekerheid-indekssyfer bekend gemaak vir die vierde kwartaal van 2023. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit vir die tweede kwartaal in ʼn ry afgeneem. Die indeks staan op 65,5 punte.

Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners